|
Notas
-
Alle gimnaste
wat aan kompetisies deelneem vir die klub
moet in die kompetisieleotards deelneem.
Klubleotards en klubsweetpakbaadjies is
verpligtend vir gimnaste wat aan die
Noordwes Kampioenskappe deelneem.
-
Betaling met
bestelling. Geen bestelvorms sal aanvaar
word sonder 'n bewys van die betaling nie.
-
Omkring asb.
die item(s) van u keuse, bv. oefenleotard/
kompetisieleotard.
-
Slegs die
sweetpakbaadjie is te koop. Enige swart
sweetpakbroek kan daarby aangetrek word.
-
Bankbesonderhede: BUG
Gimnastiek, ABSA Spaar, Rek no - 678223972,
Takkode: 632005
|