|
English
Baie welkom aan al die gimnaste en hulle ouers by BUG
Gimnastiek. Ons hoop julle oefen
lekker saam met ons! Neem asseblief kennis van die volgende praktiese
reëlings in die klub:
1. OEFENTYE
Alle gimnaste oefen op Maandae & Woensdae
op
die volgende tye:
|
Dae |
Tyd |
Groep |
| Ma & Wo |
14:15 - 15 :15
|
Beginners &
G-Y-M-Badges (seuns & dogters) |
| Ma & Wo |
14:15 - 15:45
|
Kompetisiegimnaste
(Vlak 1 - Vlak 3 seuns) |
| Ma & Wo |
15:00 - 17:00
|
Kompetisiegimnaste
(Vlak 4 - Vlak 8 seuns & laerskool dogters) |
| Ma & Wo &
Vry |
15:00 - 17:00
|
Kompetisiegimnaste
(Vlak 5 - Vlak 8 hoërskool dogters) |
| Ma & Wo |
15:30 - 17:00
|
Kompetisiegimnaste
(Vlak 1 - Vlak 4 dogters) |
Vrydae
|
15:00 - 17:00 |
Geskeduleerde
ekstra oefentyd vir kompetisiegimnaste |
2. FOOIE
a. Afrigtingsfooie
Die afrigtingsfooie word bereken vir 10 maande van die jaar,
en is vooruitbetaalbaar in 10 maandelikse paaiemente of 4
kwartaallikse paaiemente.
|
BUG GIMNASTIEK TARIEWE 2012 |
| |
Ure per week |
1e kind |
Totaal per jaar (10mnd) |
Totaal per skool termyn |
2e kind |
Totaal per jaar (10mnd) |
Totaal per skool termyn |
3e kind |
Totaal per jaar (10mnd) |
Totaal per skool termyn |
| |
| |
BEGINNERS & BADGES PROGRAM |
|
Beginners &
G-Y-M Badges |
2
(2 x 1 uur)
|
R 160 |
R
1,600 |
R
400 |
R 140 |
R
1,400 |
R
350 |
R 120 |
R
1,200 |
R
300 |
| |
KOMPETISIE PROGRAM (LEVELS) |
|
Kompetisie-
gimnaste
(Vlak 1 - 8) |
3
(2 x 1.5 ure)
|
R 180 |
R
1,800 |
R
450 |
R 160 |
R
1,600 |
R
400 |
R 140 |
R
1,400 |
R
350 |
|
5+
|
R 200 |
R
2,000 |
R
500 |
R 180 |
R
1,800 |
R
450 |
R 160 |
R
1,600 |
R
400 |
| |
|
b. Aansluitingsfooie
Eenmalige Aansluitingsfooi: R120 per gimnas;
2 of meer gimnaste uit een gesin: R200.
c. Kompetisie fooie
Gimnaste wat aan die
Noordwes Kampioenskappe wil deelneem vir provinsiale kleure
moet by Noordwes Gimnastiek en SAGF affilieer. Die registrasiefooie per
kompeterende gimnas is ongeveer R400. Dit sluit die
administrasiefooi vir Noordwes Gimnastiek in en is in Maart
betaalbaar. Omdat die standaard van
gimnastiek in die provinsie baie hoog is, sal slegs gimnaste
wat deur die hoofafrigters geïdentifiseer word vir
kompetisies ingeskryf word. Kompetisiefooie is
vooruitbetaalbaar voor elke kompetisie. Gimnaste wat onttrek
nadat die inskrywings deurgestuur is (of nie deelneem sonder
voldoende vooraf kennisgewing nie), is steeds
verantwoordelik om die inskrywingsgelde te betaal.
d. BADGES fooie
Die registrasiefooie per gimnas is R150 per jaar en is in
Maart betaalbaar.
e.
Bankbesonderhede
Alle betalings aan BUG Gimnastiek kan direk in die klubrekening gemaak word:
Rekeninghouer: BUG Gimnastiek
Bank: ABSA
Takkode: 632005
Tipe rekening: Spaar
Rekeningnommer: 678223972
Meld asb. in u verwysing so volledig as moontlik vir watter
gimnas(te) die gelde is en ook waarvoor, bv. Pieter Steyn
NOV afrigting.
NB. Indien u kind ophou met die
gimnastiek moet daar skriftelik ‘n maand vooraf betaalde kennis
gegee word. Gimnaste wat vir meer as 1 maand/ 4 weke
aaneenlopend afwesig is
sal, mits daar ‘n reëling met die klubbestuurder getref is, as onaktiewe lede beskou word en hulle plekke sal aan nuwe gimnaste
gegee word.
3. KLERASIE
Alle gimnaste moet gepaste oefendrag dra tydens die
gimnastiekklasse (geen kniebroeke, rokke/rompe of jeans
nie). Vir uitnodigings-, provinsiale & nasionale kompetisies
is die amptelike kompetisieleotard en -sweetpak van die klub/ provinsie
verpligtend vir alle gimnaste. Klerebestellings sal in
Maart en Julie geneem word, en alle bestellings moet saam
met 'n bewys van betaling aan die klubbestuurder gegee word.
Welcome to all the gymnasts and their parents at
BUG Gymnastics. We hope you enjoy your training
sessions with us! Kindly note the following practicalities with regard to the club’s
organization:
1. TRAINING TIMES
All
gymnasts train on Mondays
& Wednesdays on the following times:
|
Day |
Time |
Group |
| Mon & Wed |
14:15 - 15 :15
|
Beginners &
G-Y-M-Badges (boys & girls) |
| Mon & Wed |
14:15 - 15:45
|
Competition
Gymnasts (Level 1 - Level 3 boys) |
| Mon & Wed |
15:00 - 17:00
|
Competition
Gymnasts (Level 4 - Level 8 boys & primary
school girls) |
| Mon & Wed &
Fri |
15:00 - 17:00
|
Competition
Gymnasts (Level 5 - Level 8 high school girls) |
| Mon & Wed |
15:30 - 17:00
|
Competition
Gymnasts (Level 1 - Level 4 girls) |
Fridays
|
15:00 - 17:00 |
Scheduled
extra training time for competition gymnasts |
2. FEES
a. Coaching fees
The coaching fees are calculated for 10 months of
the year and is payable in advance in 10 monthly payments or
4 term payments.
|
BUG GYMNASTICS TARRIFFS 2012 |
| |
Hours per week |
1st Child |
Total per year(10mnd) |
Total per term |
2nd Child |
Total per year(10mnd) |
Total per term |
3rd Child |
Total per year(10mnd) |
Total per term |
| |
| |
BEGINNERS & BADGES PROGRAMME |
|
Beginners &
G-Y-M Badges |
2
(2 x 1 hour )
|
R 160 |
R
1,600 |
R
400 |
R 140 |
R
1,400 |
R
350 |
R 120 |
R
1,200 |
R
300 |
| |
COMPETITION PROGRAM (LEVELS) |
|
Competition
gymnasts
(Level 1 - 8)
|
3
(2 x 1.5 hours)
|
R 180 |
R
1,800 |
R
450 |
R 160 |
R
1,600 |
R
400 |
R 140 |
R
1,400 |
R
350 |
|
5+
|
R 200 |
R
2,000 |
R
500 |
R 180 |
R
1,800 |
R
450 |
R 160 |
R
1,600 |
R
400 |
| |
|
b. Joining fees
Once-off Joining fee: R120
per gymnast; 2 or more gymnasts from the same family:
R200.
c. Competition fees
Gymnasts who wants to compete for
Provincial colors (North West colors) must
register with SAGF & North West Gymnastics.
The registration
costs are approximately R400 per competing gymnast, which includes the administration fee for North West Gymnastics
and is
payable in March. Since the standard of
gymnastics is very high in the province, only gymnasts who
are identified by the Head Coaches will be entered for
competitions.
Competition fees are paid
in advance before each competition. Gymnasts who withdraw
after being entered (or do not participate without sufficient notice) are still liable for the entry fees payable.
d.BADGES Registration
The registration fee for the Badges are
R150 per
gymnast per year, and is payable in March.
e. Bank account
details
All payments to BUG
Gymnastics can be made directly into the club
account:
Account name:
BUG Gimnastiek
Account type: Savings
Bank:
ABSA
Branch code:
632005
Account number: 678223972
Please include in the reference the name of the gymnast(s)
and what the payment is for, e.g. Pieter Steyn NOV
coaching.
NB. Should your child(ren) wish to stop with the
gymnastics, a month's notice and payment must be given.
Gymnasts who are absent for more than 1 month/ 4 weeks,
without prior arrangement with the club manager, will be
regarded as inactive members of the club and their places
will be given to new gymnasts.
3. CLOTHING
All gymnasts must wear proper training clothes at
the sessions (no knee length pants, dresses/ skirts or
jeans). For invitational, provincial & national competitions
the official competition leotard and tracksuit of the club/
province is compulsory
for all gymnasts. Orders will be taken in
March and July and all orders must be accompanied
by payment.
|